ATKV-Tienertoneel
Tienertoneel is ‘n aktiwiteit waar hoërskoolleerders ‘n liefde vir Afrikaanse toneelspel kan aanleer en beoefen. Leerders kry die geleentheid om hulle eie kreatiwiteit en talente te ontgin en te ontwikkel. Leerders word nie net blootgestel aan toneelspel nie, maar ook aan aspekte soos kostuums, dekor, grimering, klank, beligting, verhoogbestuur en choreografie.
Nina Janse van Rensburg
Nardus van der Vyver
Dinsdae van 18:00 tot 21:00
Doonderdae van 18:00 tot 21:00
Ekstra tye volgens diskresie van die afrigter
Kompetisies vind plaas in die tweede en derde kwartaal van die skoolkalender
Hoërskool Linden neem deel aan die ATKV-Tienertoneelkompetisie
Soos deur die afrigter gespesifiseer