Ja-Nee Skoolkoerant
Die Ja-Nee Skoolkoerant word drie keer ‘n jaar gepubliseer. Artikels varieer van sport tot kultuur en natuurlik bietjie skindernuus. Leerders is self verantwoordelik vir die publikasie van die koerant, insluitend die skryf van die artikels, die uitleg van die koerant, asook die neem van die foto’s wat ‘n groot deel van die koerant se sukses uitmaak.
Da Nielle Jordaan
danielle.jordaan@linden.co.za
Da Nielle Jordaan
Vergaderings word volgens sperdatums gereël
Deelname aan die Ja-Nee Skoolkoerant vind regdeur die jaar plaas
Hoërskool Linden neem deel aan die Nasionale Beeld-kompetisie en Media24 – OnsKan24-kompetisie
Skooldrag