Akademie

By |2020-04-08T12:31:42+00:00April 8th, 2020|Akademie|

Akademie Hoërskool Linden is trots op uitmuntende akademiese prestasies.  Oor baie jare het die skool homself as top akademiese skool gevestig. Met elke jaar se matriekuitslae behaal Linden ‘n 100%-slaagsyfer. Ons hou tred met tegnologiese vooruitgang en in 2016 word Hoërskool Linden ‘n Microsoft-vennootskapskool. Lindeniete word toppresteerders by naskoolse opleidingsentrums en kry