Krieket

By |2020-05-14T10:02:09+00:00May 2nd, 2020|Krieket, Sport|

Organiseerder Martin Henning martin.henning@linden.co.za Afrigters Eerste span: Martin Gerber Onder 15: Matt Parr Oefentye Maandae: 14:30 tot 16:00 Dinsdae: 14:30 tot 16:00 Donderdae: 14:30 tot 16:00 Wedstryde Wedstryde vind gewoonlik plaas op Saterdae in die eerste en vierde kwartaal van die skoolkalender Ligas en kompetisies Noordvaal-liga Johnny Waite en Coke Plaat T20-kompetisie Johannesburg Noord Kompetisie (Co-ed Schools)