Landloop

By |2020-05-14T10:02:34+00:00May 1st, 2020|Landloop, Sport|

Organiseerder Werner Beneke werner.beneke@linden.co.za Afrigters Werner Beneke Oefentye Maandae tot Donderdae van 14:30 tot 16:00 Tye word soms geskuif na gelang van die afrigters se diskressie Wedstryde Landloop byeenkomste vind plaas in die derde kwartaal van die skoolkalender Ligas en kompetisies D10 Landloop JHB Noord Liga Cluster Byeenkoms Hoërskool