Seunshokkie

By |2020-05-14T10:03:42+00:00April 29th, 2020|Seunshokkie, Sport|

Organiseerder Daleen Smit daleen.smit@linden.co.za Afrigters Eerste span Leon Keulder Tweede span Leon Keulder o.16’s Francois Janse van Rensburg o.14’s Damian Atkins Oefentye Maandae tot Vrydae van 14:30 tot 17:30 Volg program op kennisgewingbord vir individuele spanne Wedstryde Wedstryde vind plaas in die eerste en tweede kwartaal van die skoolkalender