Linden Battery

Die Linden Battery is ‘n drumline wat in 2020 op die been gebring is. Die Linden Battery sorg vir die Lindengees en word betrek by alle sport- en skoolgeleenthede.

Wehan en Roche Victor
Johannesburg School of Music

Woensdae vanaf 19:00 tot 21:00
Ander tye volgens die diskresie van die organiseerder

‘n Linden Battery hemp word bestel deur Burger Broers
Groen Linden LO-broek
Tekkies met wit kouse