Linden in die media
Linden blink uit in media!
Hoërskool Linden is trots om gereeld in die media raakgesien te word vir ons leerders se prestasies, kultuur-, akademiese en sportaktiwiteite. Ons waardeer die samewerking met ons mediavenote, wat help om Linden se unieke storie met die breër gemeenskap te deel.