Dans Squad

Hoërskool Linden se eie “Dans Squad” bied aan leerders die geleentheid om hulle dans talent te ontwikkel en ten toon te stel. Leerders met verskeie dansstyle word by die groep ingesluit en die geleentheid gebied om hulle liefde vir dans saam uit te leef. Die groep tree graag op by die skool se kultuur geleenthede asook die jaarlikse Artes.

Soos bepaal deur die afrigter

Word deur afrigter voorgeskryf