United Nations Debate
United Nations Debat bied ‘n geleentheid vir leerders om navorsing te doen oor verskillende internasionale aangeleenthede en dan daaroor te debateer in ‘n groep. Dit is ‘n aktiwiteit wat leerders aanmoedig om hulle kennis en siening van wêreldgebeure uit te brei.
Janet Unterslak
janet.unterslak@linden.co.za
Janet Unterslak
Kultuuruur op Woensdae van 14:30 tot 15:30
Gereelde kompetisies word gereël deur die plaaslike skole, gewoonlik een per termyn.
Hoërskool Linden neem deel aan die SAIIA Model UN-program en die program wat gekoördineer word deur Benoni High School.
Skooldrag