Writing Club

Die “Writing Club” is ‘n nuutgestigte inisiatief in die Engelse Departement van die skool. Ons is jong skrywers, gretig om ons vaardighede in alle aspekte van skryf te verbeter, van poësie en reflektiewe opstelle tot blogs en opsommings. Ons ondersoek die skryfwerk van baie verskillende skrywers, deel ons werk, redigeer en hersien dit dan omvattend, en publiseer waar en wanneer ons kan.

Woensdae 14:30 tot 16:00