Verskaffers van Skooldrag en LO-drag
Burger Broers
159 Beyers Naude Rylaan, Northcliff
011 782 1055
Constantia Schoolwear
High School Shop Centre, h/v Malibongwe en Rabie Straat, Robindale
011 791 1300
School and Leisure
Heathway Centre, Beyers Naude Rylaan, Blackheath
011 431 0406
Tweedehandse Klerebank
Op die skoolterrein
Dinsdae en Donderdae: 07:00 tot 08:00
Navrae: 011 888-1433/4
Verskaffer van Skooltasse
Somersdrag
Dogters
- Donkergroen platplooiromp
- Kortmoubloes in ougoud
- Donkerbruin toerygskoolskoene of skoolskoene met ’n bandjie oor die voet
- Bruin, kort sokkies
- Kleurbaadjie
- Donkergroen skooltrui (mouloos of met moue) onder die baadjie
Seuns
- Grys skoolbroek (lank of kort)
- Wit kortmouhemp met skooldas
- Grys skoolkouse met skoolkleure
- Swart toerygskoolskoene
- Kleurbaadjie
- Donkergroen skooltrui (mouloos of met moue) onder die baadjie
Graad 12:
Voorgeskrewe matriekdas en matriektrui (alleenlik onder kleurbaadjie
Graad 12:
Voorgeskrewe matriekdas en matriektrui (alleenlik onder kleurbaadjie
Wintersdrag
Dogters
- Donkergroen platplooiromp
- Bruin skoollangbroek (indien verkies)
- Ougoud langmoubloes en skooldas
- Kleurbaadjie
- Donkergroen skooltrui (mouloos of met moue) onder die baadjie
- Donkerbruin toerygskoolskoene of skoene met ‘n bandjie oor die voet
- Voorgeskrewe bruin broekiekouse of bruin skoolsokkies onder langbroek
Seuns
- Grys skoolbroek (lank)
- Wit langmouhemp met skooldas
- Kleurbaadjie
- Donkergroen skooltrui (mouloos of met moue) onder kleurbaadjie
- Swart toerygskoene
- Grys skoolkouse met skoolkleure
Graad 12:
- Wit langmouhemp
- Voorgeskrewe matriekdas
- Voorgeskrewe matriektrui
Graad 12:
- Voorgeskrewe matriekdas
- Voorgeskrewe matriektrui
LO-drag
Somersdrag en Wintersdrag
Dogters
- Wit kortmougholfhemp met groen langs sye en geel omboorsel tussen die groen en wit. Linden-sportwapen is agterop
- Groen Linden-broek met geel omboorsel langs sye en Linden-sportwapen links voor
- Wit, kort sokkies
- Wit tekkies
Seuns
- Wit kortmougholfhemp met groen langs sye en geel omboorsel tussen die wit en groen. Linden- sportwapen is agterop
- Groen Linden-broek met geel omboorsel langs sye en Linden-sportwapen links voor
- Wit, kort sokkies
- Wit tekkies