Mooi in Wit is ‘n spesiale kuiergeleentheid slegs vir die dames. Die Cor Dirkssaal word klassiek getooi in wit en die gaste word getrakteer met keurige disse en topklas wyne.