Fietsry

Fietsry-organiseerder en Afrigter: Franco Adendorff
franco.adendorff@linden.co.za

Oefeninge vind in die eerste-, tweede- en derde kwartale op Maandae, Donderdae en Vrydae plaas.

Oefenroosters word maandeliks op d6 geplaas. Kontak gerus die organiseerder vir verdere navrae.

Cycle Lab MTB Skolereeks vanaf Mei in die tweede kwartaal

Alle ryers: Linden Fietsryhemp by www.nolimits.co.za beskikbaar. (Shop Schools → Hoërskool Linden).