Gholf
Hoof van Gholf: Marco Jansen van Rensburg
marco.jansenvanrensburg@linden.co.za
Afrigters: Tyrone Lorusso
Oefeninge vind deurlopend op Donderdae / Vrydae plaas en word maandeliks uit twee oefensessies by Parkview Gholfbaan, een sessie in die Linden Sportsentrum en een moontlike vriendskaplike bepaling saamgestel.
Oefenroosters word maandeliks op d6 geplaas. Kontak gerus die organiseerder vir verdere navrae.
- Wesrandse Skoleliga (Vanaf die derde kwartaal)
- Noordvaal Topskole Kompetisie (Derde kwartaal)
- Vriendskaplike bepalings soos in plek gesit word (Deurlopend)
- Dainfern Golf Challenge (Februarie)
- Linden Uitspele (Februarie en Junie)
1ste span: Drag word jaarliks deur Hoërskool Linden voorgeskryf en verskil van die jonger spanne
Ander spanne: Chino-broek met Hoërskool Linden moulose top met kragie vir Dogters. Chino-broek en LO-gholfhemp met kraag vir Seuns. Wit kort Linden-sokkies. Linden-pette. Drag by www.nolimits.co.za beskikbaar. (Shop Schools → Hoërskool Linden).