Hoof van Landloop: Juzelle Pieterse
juzelle.pieterse@linden.co.za
Eksterne Afrigter
- Marig Engelbrecht (Konsultant)
- Francois van Zyl (Konsultant)
Oefeninge vind deurlopend die jaar op Maandae tot Donderdae (laatmiddae) plaas.
Oefenroosters word maandeliks op d6 geplaas. Kontak gerus die organiseerders vir verdere navrae.
Byeenkomste vind tydens die derde kwartaal grootendeels op Vrydae plaas.
Hoërskool Linden neem ook aan die Cluster-byeenkoms plaas, waar leerders die geleentheid het om vir die Distrik-, Provinsiale- en Nasionale-byeenkomste te kwalifiseer.
Die geleentheid word daar gestel om oor die Junie-vakansie saam te gaan kamp en die laaste bietjie voorbereiding voor die seisoen in die derde kwartaal saam te behartig.
Nuwe atletiekdrag by www.nolimits.co.za beskikbaar. (Shop Schools → Hoërskool Linden). Pasgroottes is by die Sportkantoor beskikbaar.