Seunshokkie
Daleen Smit
daleen.smit@linden.co.za
Eerste span Leon Keulder
Tweede span Leon Keulder
o.16’s Francois Janse van Rensburg
o.14’s Damian Atkins
Maandae tot Vrydae van 14:30 tot 17:30
Volg program op kennisgewingbord vir individuele spanne
Wedstryde vind plaas in die eerste en tweede kwartaal van die skoolkalender
Maart tot Mei: Weekliks in D10-liga en Southerns-liga
Maart tot April: Saterdae in NWU-reeks
D12 liga
NWU reeks (slegs teen skole wat seunshokkie spanne het)
Southerns liga (vriendskaplik)
Eerste span toer na Kearsney in die Maart/April-skoolvakansie
Jaarlikse Aitken & Boden-toernooi
Eerste span:
Voorgeskrewe eerste span kleredrag
Skeenskerms en mondstukke is verpligtend
Onder 14, 15, 16 en tweede span:
Wit Linden LO-gholfhemp
Groen Lindenbroek met geel omboorsel langs sye en wapen links voor
Groen Linden-hokkiekouse en hokkieskoene
Skeenskerms en mondstukke is verpligtend