Seunstennis en Dogterstennis

Hoof van Tennis: Samantha Schoeman
samantha.schoeman@linden.co.za

Eerste-span en hoë-prestasie: Ryan Beer / Rúan Basson

Ontwikkeling en ander spanne: Ryan Beer

Oefeninge vind deurlopend die jaar in die oggende voorskool op Maandae tot Vrydae plaas.

Oefenroosters word maandeliks op d6 geplaas. Kontak gerus die organiseerder vir verdere navrae.

Wedstryde vind grootendeels in Kwartaal 1, -3 en -4 soos volg plaas:

Maandae: Seuns B- en C-spanne

Dinsdae: Dogters A- en B-spanne

Vrydae: Seuns A-span

  • Premierliga Sentraal Gauten-skoleliga
  • Junior- en Senior Interhoër
  • Bethlehem Voortrekker Nasionale Toernooi in September (Bethlehem)
  • AHMP Prestige o/15-toernooi in September (Affies Meisies)

1ste span: Drag word jaarliks deur Hoërskool Linden voorgeskryf en verskil van die jonger spanne.

Ander spanne: Hoërskool Linden “skort” / rompie met moulose top vir Dogters. LO-broek en -gholfhemp met kraag vir Seuns. Wit kort Linden-sokkies. Drag by www.nolimits.co.za beskikbaar. (Shop Schools → Hoërskool Linden).