Organiseerder
Dané van der Linde
Afrigters
Kort- en middelafstande: Les Archer
Langafstande: Werner Beneke
Hekkies: Duncan Fourie
Verspring en Driesprong: Leandie Gerber
Hoogspring: Duncan Fourie
Spiesgooi: Martin Henning
Diskus: Pieter vd Merwe
Oefentye
Atletiekoefening vind plaas in die eerste, derde en vierde kwartaal van die skoolkalender.
Skakel die hooforganiseerder vir verdere inligting.
Wedstryde
Atletiekbyeenkomste vind gewoonlik plaas op Vrydae in die eerste kwartaal van die skoolkalender.
Ligas en kompetisies
Hoërskool Linden neem tans deel in Groep 4 van die NWU-Pukke Interhoër.
Datums van byeenkomste verskyn op die kalender van die d6-kommunikeerder.
Toere en kampe
Grey Kollege-byeenkoms in Oktober
Verskeie klinieke en sportkondisioneringsprogramme deur die loop van die jaar
Voorgeskrewe kleredrag
Atletiekfrokkie in groen-en-ougoud
Bottelgroen “ski pants” met Linden aan die kant geskryf en wit en geel onderaan die kant
Linden LO-broek slegs vir worpe
Groen Hoërskool Linden Sweetpak
Atletiekskoene en sporttekkies