Skyfskiet

Hoërskool Linden se skyfskiet-program bied leerders ’n veilige en gestruktureerde omgewing om skietvaardighede te ontwikkel. Oefening vind gedurende die week op die skoolterrein plaas met toepaslike toerusting, en leerders neem deel aan die GTRA-liga met geleenthede om op provinsiale (GSSU) en nasionale (SANSSU) vlak te kompeteer, asook verdere ontwikkeling deur die Linden Skietklub.

 
 

ALGEMEEN

Leerders word na afloop van die proewe in Januarie in tydsgleuwe vanaf Maandae tot Donderdae vanaf 14:30-16:30 ingedeel Oefeninge vind by Hoërskool

  • Linden neem aan die GTRA-ligastruktuur deel wat ons skuts die geleentheid bied om deur skole-strukture vir die GSSU Kampioenskappe (provinsiaal) en die SANSSU Kampioenskappe (nasionaal) te kwalifiseer. Ons beskik ook oor die Linden Skietklub wat leerders die geleentheid bied om verder buite die strukture van skoleskiet te presteer.