swat

geesgedrewe leiers in aksie

Hoërskool Linden se CSV staan as SWAT bekend. SWAT is ‘n akroniem vir Spiritual Warfare Attack Team. Daar is elke Woensdag ‘n byeenkoms tydens pouse waar die groep saam ‘Praise and Worship’ en sprekers en die leerders self mekaar bedien. Die leerders kom ook op ‘n Donderdagoggend voor skool bymekaar vir ‘n Bybelstudie en hou kwartaalliks ‘Praise and Worship’-aande.

Algemene Vrae

Melandi Jacobos

melandijacobs@linden.co.za

Woensdae Eerstepouse in die Saal

Bybelstudie – Donderdagoggend vanaf 06:30