OUD-LINDENIETE
Trotse Lindeniete - Vir altyd verbind
Die Linden Alumni is ’n dinamiese netwerk van oud-leerlinge wat steeds ’n onlosmaaklike deel van die Linden-familie vorm.
LINDEN ONDERSTEUNERSKLUB
Hoërskool Linden, gestig in 1947, is ’n trotse instelling met ’n ryk tradisie in die vorming van jong leiers wat hul merk maak in verskeie velde. Die Linden Ondersteunersklub, gestig in 2022, dra hieraan by deur die skool te ondersteun met befondsing, beurse en projekte. Met ’n fokus op uitmuntendheid en gemeenskapsbou, help die klub om geleenthede te skep sodat elke leerder holisties kan groei en floreer – binne en buite die klaskamer.
LINDEN ROEMLAAN
bekende oud-lindeniete