Linden kultuur
waar talente groei en tradisies leef
Deur die jare heen is Hoërskool Linden gevestig as ‘n welbekende kultuursentrum in die Johannesburgdistrik. Ons poog om n sterk, diverse en holistiese kultuurforum aan te bied vir ‘n verskeidenheid van leerders . Organiseerders is daarop ingestel om hulself op ‘n gereelde basis te verwittig van die nuutste tendense rakende die afrigting en bemeestering van hul aktiwiteite.
Harde werk en klem op die fynere detail dra by tot ‘n uiters suksesvolle alternatiewe verwysingsraamwerk
kultuur aktiwiteite wat ons aanbied
Kontak vir Marike vir alle kultuur navrae
marike.bakkes@gmail.com
"“Nie net kennis vorm ’n mens nie, maar kultuur gee stem, karakter en siel aan alles wat ons by Hoërskool Linden is.”