tennis
Hoërskool Linden Tennis is ‘n dinamiese sport wat leerders van alle vaardigheidsvlakke aanmoedig om hul talent te ontwikkel en ‘n liefde vir die spel te kweek. Met uitstekende bane en toegewyde afrigting bied ons tennisprogram die ideale geleentheid vir spelers om hul tegniek te slyp, spanwerk te bevorder en in kompetisies deel te neem.
Ryan Beer Advantage Tennis Akademie
Adri le Grange,Marietjie Annandale,Bertha Botha,Otti Ramonat,Menine de Villiers
Algemeen
Oefeninge vind deurlopend die jaar in die oggende voorskool op Maandae tot Vrydae plaas.
Oefenroosters word maandeliks op d6 geplaas. Kontak gerus die organiseerder vir verdere navrae.
Wedstryde vind grootendeels in Kwartaal 1, -3 en -4 soos volg plaas:
Maandae: Seuns B- en C-spanne
Dinsdae: Dogters A- en B-spanne
Vrydae: Seuns A-span
- Premierliga Sentraal Gauten-skoleliga
- Junior- en Senior Interhoër
- Bethlehem Voortrekker Nasionale Toernooi in September (Bethlehem)
- AHMP Prestige o/15-toernooi in September (Affies Meisies)
1ste span: Drag word jaarliks deur Hoërskool Linden voorgeskryf en verskil van die jonger spanne.
Ander spanne: Hoërskool Linden “skort” / rompie met moulose top vir Dogters. LO-broek en -gholfhemp met kraag vir Seuns. Wit kort Linden-sokkies. Drac
www.nolimits.cd.za beskikbaar. (Shon Schools → Hoörskool Linden)
Tennis Hoogtepunte











