Busvervoer
Busroetes
Hoërskool Linden bied bepaalde busroetes na en van die skool.
Die koste verbonde aan hierdie diens word jaarliks bepaal.
Busroete Tariewe:
Busgeld vir 2026 beloop R800 per maand vir die oggend roete en R1300-00 per maand vir oggend- en middag roete. Die fooie is maandeliks vooruitbetaalbaar, voor of op die 3de dag van elke maand. Wanneer ‘n leerder op enige gegewe dag nie van die busdiens gebruik sou maak nie, sal die gelde vir die betrokke dag nie terugbetaal word nie. Die leerder sal maandeliks ’n buskaartjie ontvang wat daagliks aan die busbestuurder getoon moet word.
Busroete Tariewe:
Roete 1 – Laerskool Fairland
Bestuurder: Johannes
05:30 Laerskool Helderkruin – Banket laan
05:50 Total Garage – Jim Fouche (Uncle Jims)
06:10 Sasol Garage – Jim Fouche (Allens Nek)
06:15 BP Garage – JG Strydom (Palm Court)
06:45 Laerskool Fairland
07:15 Hoërskool Linden
Roete 2 – Bryanston Parallel
Bestuurder: Kortman
06:30 Bryanston Parallel Medium
07:10 Hoërskool Linden
Roete 3 – Florida
Bestuurder: Darlington
05:30 Burger Box – Voortrekker straat
05:45 Caltex – Ruhama weg (Helderkruin)
06:00 Laerskool Horison – Mouton straat
06:15 Florida Junction – Ontdekkers weg
06:30 McDonalds – Ontdekkers weg
06:50 Engen – Milner straat, Albertsville
07:05 Hoërskool Linden
Roete 4 – Strubensvallei
Bestuurder: Shadrack
06:00 BP Garage – Fredenharry straat
06:10 Sasol Garage – Paul Kruger weg
06:20 BP Garage – John Vorster rylaan (Radiokop)
06:35 Engen Garage – John Vorster
07:10 Hoërskool Linden
Middagroetes
Die middag roetes Maandae – Donderdae vertrek om 16:00 vanaf Hoërskool Linden en op Vrydae vertrek om 14:00.