Organiseerder
Alecha Thops
alecha.thops@linden.co.za
Afrigters
Ryan Beer van Advantage Tennis
www.advantagetennis.co.za
Oefentye
Maandae 6:00 tot 7:00
Donderdae 14:30 tot 16:30
Wedstryde
Wedstryde vind gewoonlik op Vrydae plaas regdeur die jaar.
Ligas en kompetisies
Premier skole-liga
St Benedicts College Invitational Tennis League
Interhoër vir junior en senior spanne
Toere en kampe
Sun City Menlo Mix in Maart
Bethlehemtoernooi in September
Jaarlikse Linden-kampioenskappe in die derde kwartaal
Let wel: Toere word deur die ouers betaal
Voorgeskrewe kleredrag
A-span
Voorgeskrewe Linden-tennisdrag. Kontak die organiseerder vir meer inligting.
Wit sportsokkies en tennistekkies
Ander spanne
Wit Topspin Lindenbroek
Wit gholfhemp met groen langs sye en geel omboorsel tussen wit en groen. Linden-wapen is agterop
Wit sportsokkies en tennistekkies