rugby-hoerskool-linden-gauteng

Organiseerder

Martin Henning
martin.henning@linden.co.za


Afrigters

Eerste span:       Jaco Booysen en Jaco Swart
Tweede span:    David Scribante, Dalton Murray en Arnu Luus
o.16A:                  Martin Henning en Wian de Lange
o.15A:                  Tiaan Brand en Ignus Geese
o.14A:                  Danie Scoltz en Tyron Eramus


Oefentye

Maandae tot Donderdae  van 14:30 tot 16:30


Wedstryde

Wedstryde vind gewoonlik plaas op Saterdae in die eerste en vierde kwartaal van die skoolkalender


Ligas en kompetisies

Goue Leeus-liga
NWU Pukke-liga
APCAN-reeks
7’s


Toere en Kampe

Eerste span toer jaarliks na Walvisbaai, Namibië in die Maart/April-vakansie.


Voorgeskrewe kleredrag

Eerste span
Wit rugbytrui met groen, goud en bruin strepe
Groen rugbybroek
Groen Linden-rugbykouse met wit strepe

Tweede span
Geel Linden-rugbytrui
Swart rugbybroek
Wit Linden-rugbykouse met strepe

Onder 14, 15 en 16 spanne
Groen Linden-rugbytrui met wit moue
Swart rugbybroek
Wit Linden-rugbykouse met strepe